Jaarboeke

Assessering in die praktyk 720


 
Modulekode API 720
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Strategieë vir assessering. Assessering in telematiese onderrig. Assessering van professionele praktyk. Assessering van leer. Prestasie-evaluering. Assessering in NKR-konteks.
Modulekrediete 16.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences